top of page

Pionne
Studiegroep
Delmas 2023/24


Tamaties 3 weke oud en behandel tydens plant met Teiken Mikros
Ons vriend in die Bosbou


Selfde plant een week later


Terugvoer is dat bone wat met Agri Silver TM gespuit is lyk of hulle n week ouer is


Groen strepe is Trots Agri Silver TM gespuit

MEER HITTE EN DROOGTE BESTAND: Polokwane - Tamaties gespuit met TM hou net aan groei en dra terwyl ander kwyn met hitte en droogte.

WURM BEHANDELING: Rustenburg - Spinasie 22 dae na plant en gespuit met Agri Silver. Geen wurms.

Dopluis op Suurlemoen, 2 dae
na behandeling. Het ook Swartvlek op blare gehad en die fungus was droog na 2 dae.

Wurms op Broodboom en dood die volgende dag.

bottom of page