top of page
Search

Dieselfde pad, selfde doel met 'n Nuwe benadering

  • zak1496
  • Apr 16, 2024
  • 1 min read

Dieselfde pad, selfde doelwit met n nuwe benadering.

 

Agri Silver Liposome aflewerings tegniek, volmaak en beproef is n trotse benadering tot  suksevolle boerdery praktyke.

 

Gesels met ons oor hoe hierdie tegniek jou plantegroei kan bevorder met suksesvolle aflewering van:

 

1.     Teiken Mikrooorganismes in en op plante asook in die grond.

2.     Beter aflewering van minerale en voedingstowwe reeds in program gebruik.

 

Ons sal jou ook graag vertel hoe om jou chemiese inset op die omgewing te verlig met verbeterde en doelgerigte aflewering.

 
 
 

Agri Silver

Natural and organic farming techniques to ensure a healthier and more sustainable future.

Sales

Henry Kuyler
+27 71 414 0602

henry@agrisilver.com

©2026 by AgriSilver.

bottom of page