top of page
Search

Kalsium en Silika opneembaarheid Resepte

  • zak1496
  • Apr 28, 2024
  • 1 min read

ree

 

Kalsium is 'n noodsaaklike plantvoedingstof. Dit is nodig vir verskillende strukturele rolle in die selwand en membrane, dit is 'n teenkatioon vir anorganiese en organiese anione in die vakuool, en die sitosoliese Ca2+konsentrasie en is 'n verpligte intrasellulêre boodskapper wat reaksies koördineer op talle ontwikkelingswyses en help om omgewingsuitdagings te oorkom. Biologies word kalsium ook beskryf as die gom wat plantselle aanmekaar heg en sterk selwande bou.

 

Die opneembaarheid van kalsium is beperk weens die grote van die deeltjies en daar moet konvensioneel gewag word vir water loging in die grond indien mikrobe getalle beperk is.

 

Silka is voordelige element en is die element wat die meeste in die grond voorkom, maar is ongelukkig nie altyd plantopneembaar nie.  Silika versterk  plantselle en maak penetrasie deur insekte en ander parasitiese patogene moeilik.

 

Agri Silver navorsing  het n eenvoudige en bekostigbare tegniek ontwikkel om hierdie elemente plant opneembaar te ensiemineer, te inkapsileer en as blaarvoeding of deurdrenk toe te dien.

 

Gesels gerus met ons hieroor en ons sal boer spesifiek resepte voorsien.

 
 
 

Comments


bottom of page